[Rezension von: Louw, D. J., 1944-, Daar is méér : mymeringe oor die spiritualiteit van skoonheid, sin, siel en sterflikheid : 'n outobiografiese reisverhaal deur Amper-Stamperland en metaversum]

Die eeue-oue menslike vraag - Wat is die sin van die lewe? Wat is die sin in lyding? Daniël Louw gaan op ’n reis om hierdie vrae vanuit Amper-Stamperland en die "nuwe wêreld", die Metaversum, te belig. Die boek wil nie kitsantwoorde gee nie - daarvoor is dit te lywig. Op hierdie vrae is da...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Hoffman, L. (Author)
Contributors: Louw, D. J. 1944- (Bibliographic antecedent)
Format: Electronic Review
Language:Afrikaans
Check availability: HBZ Gateway
Journals Online & Print:
Drawer...
Fernleihe:Fernleihe für die Fachinformationsdienste
Published: 2023
In: Acta theologica
Year: 2023, Volume: 43, Issue: 2, Pages: 271-273
Review of:Daar is méér (Potchefstroom : Naledi, 2023) (Hoffman, L.)
RelBib Classification:AG Religious life; material religion
HA Bible
Further subjects:B Book review
Online Access: Presumably Free Access
Volltext (lizenzpflichtig)
Volltext (lizenzpflichtig)
Description
Summary:Die eeue-oue menslike vraag - Wat is die sin van die lewe? Wat is die sin in lyding? Daniël Louw gaan op ’n reis om hierdie vrae vanuit Amper-Stamperland en die "nuwe wêreld", die Metaversum, te belig. Die boek wil nie kitsantwoorde gee nie - daarvoor is dit te lywig. Op hierdie vrae is daar immers nie vinnige antwoorde nie. ’n Pragtige voorblad wat herinner aan iets uit die (’n) ruimte met die uitdagende woorde in groot rooi letters: "Daar is méér". Die taalgebruik is kreatief - keurig deur ’n kunstenaar aangewend vanaf ’n palet van Afrikaanse teologiese en filosofiese taal. Konsepte soos "Wat en waar is die middel C van die Christelike geloof?"; "Die misterie van verwondering: ’n Libretto met die titel ‘Daar is méér!’"; "Klopdisselboom met ’n pedonkiekar in Amper-Stamperland"; "Pikkewouters: Amperkaraktertjies in die Wilde Weste van stamper"; "bewolkte rekenarisering" ("computer clouding"); "blokkettings" ("block chains"). Die boek is deurspek met illustrasies en verduidelikings van dit wat in die teks bespreek word. Dit skep die indruk van ’n reis oppad iewers heen, maar langs die pad is allerlei ter saaklike "afdraaipaadjies" wat die reis letterlik en figuurlik inkleur.
ISSN:2309-9089
Contains:Enthalten in: Acta theologica
Persistent identifiers:DOI: 10.38140/at.v43i2.7796