[Rezension von: Van Wyk, Jan Harm, 1937-, Teologie van die koninkryk]

Die afgelope tyd het verskeie Suid-Afrikaanse teoloë bundels met versamelde werk of oorsigte van hul skryfwerk en lewe die lig laat sien.Mens dink hier aan die vyf-volume Collected Essays/Versamelde Opstelle van D.J. Smit; 1 A Theological Odyssey : My life in writing en die outobiografie I have come...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Venter, Rian (Author)
Contributors: Van Wyk, Jan Harm 1937- (Bibliographic antecedent)
Format: Electronic Review
Language:Afrikaans
Check availability: HBZ Gateway
Journals Online & Print:
Drawer...
Fernleihe:Fernleihe für die Fachinformationsdienste
Published: 2015
In: Acta theologica
Year: 2015, Volume: 35, Issue: 2, Pages: 209-211
Review of:Teologie van die koninkryk ([Potchefstroom] : Vanwyk, 2015) (Venter, Rian)
RelBib Classification:FA Theology
RJ Mission; missiology
ZB Sociology
Further subjects:B Book review
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Volltext (lizenzpflichtig)
Description
Summary:Die afgelope tyd het verskeie Suid-Afrikaanse teoloë bundels met versamelde werk of oorsigte van hul skryfwerk en lewe die lig laat sien.Mens dink hier aan die vyf-volume Collected Essays/Versamelde Opstelle van D.J. Smit; 1 A Theological Odyssey : My life in writing en die outobiografie I have come a long way van J.W. de Gruchy, 2 en Pathways in theology : Ecumenical, African and Reformed van P. Naude. 3 Die bundel opstelle van J.H. van Wyk kan nou hierby gevoeg word. Hierdie werke bied almal nie net interessante en belangrike insae in indiwiduele teoloë se lewe en werknie, maar ook 'n blik op sistematiese teologiese werk wat die afgelope dekades in Suid-Afrika gedoen is. Die indruk deurgaans is van 'n klein, maar kreatiewe en dinamiese denkgemeenskap.
ISSN:2309-9089
Contains:Enthalten in: Acta theologica
Persistent identifiers:DOI: 10.4314/actat.v35i2.14
HDL: 10520/EJC181909